

The basics
Quick facts
Intro
South African actress
Gender:
Female
Places:
Is:
Work field:
The details
Biography
Introduction
Rika Sennett is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in die 70’s bekendheid verwerf as die Rissiepit in die rolprent Snip en Rissiepit. In 1975 word sy die eerste vroulike aanbieder op plaaslike televisie. Sedertdien het sy al in verskeie verhoogproduksies, televisiereekse en films verskyn.
Verwysings
- ↑ SIT: Dogters sit tradisie voort, besoek op 16 September 2012