Bernice West
South African singer

Bernice West

The basics
Quick facts
Intro
South African singer
Gender:
Female
Work field:
Birth:
21 October 2000
Star sign:
Biography menu
Menu

Jump to

Introduction Diskografie Sien ook Verwysings Eksterne skakels
The details
Biography

Introduction

Bernice West (gebore Bernice van der Westhuizen; 21 Oktober 2000, Rustenburg, Suid-Afrika) is 'n Afrikaanse sanger-liedjieskrywer van Swartruggens, Noordwesprovinsie, wat op 13 Maart 2020 haar eerste enkelsnit Sonop-Blom vrygestel het. Sy het bekendheid verwerf as naaswenner van die TV-musiekwerklikheidsreeks 'Maak My Famous' op die TV-kanaal kykNET. Sy het ook deelgeneem aan die Bohemian Rhapsody-musiekvideo deur Hoërskool Rustenburg-koor, wat in die media opslae gemaak het.

Diskografie

Albums

  • Net Geleen, Bernice West se eerste album
    Jona, Bernice West se tweede album waarop, onder andere,die enkelsnit Lyfie verskyn.
    Net Geleen, 2020, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd
  • Jona, 2022, Inhoud Huis Musiek Kopiereg (Pty) Ltd, onder eksklusiewe lisensie Universal Music (Pty) Ltd

Sien ook

  • Lys van Suid-Afrikaanse musikante

Verwysings

Eksterne skakels