Rob van Soest
Dutch marine biologist and spongiologist

Rob van Soest

The basics
Quick facts
Intro
Dutch marine biologist and spongiologist
A.K.A.
R.W.M. van Soest, Robertus Wilhelmus Maria van Soest, Rob W. M. van Soest
Gender:
Male
Work field:
Birth:
1946
Biography menu
Menu

Jump to

Introduction Verwysings Eksterne skakels
The details
Biography

Introduction

Robertus Wilhelmus Maria (Rob) van Soest (gebore 1946) is 'n Nederlandse mariene bioloog. Hy is as navorser verbonde aan die "Naturalis Biodiversity Center" en as dosent aan die Universiteit van Amsterdam. Saam met die Australiese mariene bioloog John Hooper het Van Soest Systema Porifera: A Guide to the Classification of Sponges geskryf, 'n boek wat as die standaardwerk geld vir die klassifikasie van Porifera (sponsdiere).

Van Soest hou hom in sy daaglikse werk besig met die ontdek, orden en biogeografie van sponsdiere. Daarnaas is hy ook hoofredakteur van die "World Porifera Database" (WPD).

Verwysings

  1. 2002
  2. Pawlik, Joseph (21 Maart 2003). “Invertebrate Zoology: Sorting Sponges”. Science 299: 1846b. doi:10.1126/science.1082916.
  3. Soaking up the limelight.
  4. ISBN 0-306-47260-0.

Eksterne skakels